Shop Menu

Hierdie Sondag: Kry 20% af op alle Afrikaanse boeke!

Koop  ‘n Afrikaans Boek Dag WEB BANNER

Exclusive Books is opgewonde om deel te wees van die Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag!

‘Dis byna onmoontlik om te glo dat dit al weer tyd is vir Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag op 14 Augustus. Ons vra dat almal wat Afrikaans praat en lees, om op dié dag vir hulself ‘n boek te koop en as dit enigsins moontlik is ‘n boek te skenk vir iemand wat dit nie self kan bekostig nie, of wat dalk nog nooit ‘n boek van sy/haar eie besit het nie.

‘Ons vra mense om ‘n kind in hulle omgewing se “boekfluisteraar” te word – vind uit waarin die kind belangstel en sorg dat hy/sy die regte boeke in die hande kry om van hom/haar ‘n lewenslange leser te maak.

‘So, versprei hierdie nuus asseblief so wyd as moontlik en ondersteun ons Afrikaanse boekbedryf!’

(Bron: Afrikaanse taalraad)

, ,

No comments yet.

Leave a Reply