Kompetisie: Wen ‘n Afrikaanse Boek Bundel!

Wen 'n Afrikaanse Boek Bundel!

Exclusives.co.za het ‘n Afrikaanse boek bundel om weg te gee vir een gelukkige wenner. Die boek bundel wat gewen kan word bestaan uit die volgende vier titels:

Om in te skryf, voltooi die volgende stappe:
1. Kies en resenseer een Afrikaanse produk op Exclusives.co.za. (Daar is baie Afrikaanse produkte op ons Afrikaanse bladsy. Kliek hier om meer te sien)

2. Plaas skakel na die geresenseerde produk in die blog toevoer hier onder.

Die kompetisie sluit Vrydag 7 September 2012.  ‘n Wenner sal gekies word met die skoot van goeie geluk uit ‘n lys van alle suksesvolle kandidate. Algemene kompetisie reëls sal toegepas word.

This entry was posted in Ebooks, News and tagged , , , , , , ,

5 Responses to “Kompetisie: Wen ‘n Afrikaanse Boek Bundel!”

Leave a Reply