Shop Menu

"Sometimes the questions are complicated and the answers are simple."

~ Dr. Suess

"I love deadlines. I like the whooshing sound they make as they fly by."

~ Douglas Adams

"Don't tell me the moon is shining; show me the glint of light on broken glass."

~ Anton Chekhov

Tag Archives | Afrikaanse Boeke

Kompetisie: Wen ‘n Afrikaanse Boek Bundel!

Exclusives.co.za het ‘n Afrikaanse boek bundel om weg te gee vir een gelukkige wenner. Die boek bundel wat gewen kan word bestaan uit die volgende vier titels: Om in te skryf, voltooi die volgende stappe: 1. Kies en resenseer een Afrikaanse produk op Exclusives.co.za. (Daar is baie Afrikaanse produkte op ons Afrikaanse bladsy. Kliek hier […]

Read More

Koop ‘n Afrikaanse Boek Dag, 11 Augustus 2012

Koop-‘n-Afrikaanse-Boek-Dag val saam met die jaarlikse Afrikaansweek wat landwyd deur Afrikaanse instansies en skole gevier word. Op hierdie dag word daar ‘n beroep gedoen op almal om ‘n nuwe Afrikaanse boek te koop. Hierdie bewusmakingsveldtog se doel is nie net om mense bewus te maak van die nuwe merkwaardige Afrikaanse boeke wat gepubliseer word nie, […]

Read More