Shop Menu

"Sometimes the questions are complicated and the answers are simple."

~ Dr. Suess

"I love deadlines. I like the whooshing sound they make as they fly by."

~ Douglas Adams

"Don't tell me the moon is shining; show me the glint of light on broken glass."

~ Anton Chekhov

Tag Archives | Derick van der Walt

Kompetisie: Lien se Lankstaanskoene
In Fliekteaters 3 Mei

5995.20130415095126195.ext_large

Gebaseer op die boek Lien se lankstaanskoene, waarvoor Derick van der Walt die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (Goud) verower het. Lien is die oudste kind in ‘n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot brandarm verander het. Die besorgheid van ‘n buurtannie help in die donkerste ure van die gesin, terwyl dit […]

Read More