Shop Menu

Uitstekende Geskenke vir ‘n Afrikaanse Moedersdag

Daar is een dag elke jaar waarop ma’s regoor die wereld gevier word en dit is Moedersdag. Moedersdag val hierdie jaar op Sondag, 13 Mei 2012 en omdat dit soms ‘n uitdaging is om vir ‘n baie spesiale mens die regte geskenk uit te kies het ons hierdie jaar ‘n paar voortreflike titels bymekaar gesit. Exclusives.co.za bied uitstekende idees vir uitstekende moedersdag geskenke van boeke tot films en musiek vir ‘n Afrikaanse Moedersdag hierdie jaar.

  • Boeke

 

  • Films

 

  • Musiek

 

, , , , , ,

No comments yet.

Leave a Reply